Veels te swaar! Ek het aanvanklik met amper 12kg begin stap en het later 2,75kg na my hotel in Santiago gepos. My sak was egter nog steeds ten minste 3-4kg oorgewig. Die maksimum gewig hoort volgens my so 6kg te wees. Moeilik om daarby uit te kom maar SO die moeite werd! Glo my, ek het hierdie goeie raad voor die tyd gekry maar dink jy ek het geluister? :)
Wonderful pics!! LOVE the one with all the meat roasting!! I'm so looking forward to more!! And I know exactly what you mean about knowing the places now..
Dankie Emilene! Jou foto's laat my glimlag. Hoe swaar was jou rugsak?
ReplyDeleteVeels te swaar! Ek het aanvanklik met amper 12kg begin stap en het later 2,75kg na my hotel in Santiago gepos. My sak was egter nog steeds ten minste 3-4kg oorgewig. Die maksimum gewig hoort volgens my so 6kg te wees. Moeilik om daarby uit te kom maar SO die moeite werd! Glo my, ek het hierdie goeie raad voor die tyd gekry maar dink jy ek het geluister? :)
ReplyDeleteDankie vir die kiekies deel. Spreek boekdele.
ReplyDeleteEk moet se, ek kry ook nogal 'n knop in die keel as ek so terugkyk na party van die dorpies...
DeleteMmm... this brings back a few memories!
ReplyDeleteAmazing how it seems to stay with one! I am missing the Camino more and more every day!
DeleteOh Man! I love that a lot of the albergues have those foot massage machines. It was heaven! Great photos!
ReplyDeleteI agree Annie - those machines were pure bliss! I always enjoy your pics as well! Now they mean even more to me as I am able to recognize the places!
DeleteWonderful pics!! LOVE the one with all the meat roasting!! I'm so looking forward to more!! And I know exactly what you mean about knowing the places now..
ReplyDeleteThanks Karin! I will admit - seeing that little piggy made me feel very guilty... :(
DeleteFabulous!
ReplyDeleteThank you JJ!
ReplyDelete